fbpx
+27 (012) 880 2597 admin@wesrau.co.za

REFERENCES

REFERENCES

Good day to you all,

It has been just over a week since we’ve moved into our new home and we are loving every bit of it!

The Moodie family would like to thank the Wesrau team and all those who worked with them.

When we had this vision of building a home we didn’t think it would happen as fast as it has.

Martin, you have one power house team working for you, they have been so accommodating and take pride in everything they do. You have made this building process an extremely pleasurable one and would definitely recommended you to anyone who has plans to build.

Thank you all for not just building us a house but for making our dream home become a reality!

Blue Valley 01

Hallo Martin

Ek wil net graag dankie se vir al julle moeite en fantastiese diens wat julle vir ons regdeur die hele bouproses aan ons gelewer het. Ons waardeer dit regtig baie dat julle vir ons die snags kom reg maak het.

Wanneer ons weerbou sal dit weer saam met julle wees.

Nogmaals dankie en als van die beste!

Groete

Eienaars van Buitengeluk 10

Buitengeluk 10

Dear Martin

THANK YOU MARTIN!!!

You have no idea how over the budget I have gone but it is really been enjoyable, thank you very much and for accommodating my undecided mind!!!

We wanted to take this opportunity before we start moving and are boggled down by all the details of moving house to express our heartfelt appreciation with your team’s work at our house. I can honestly and sincerely say you and your team have translated our vision to reality!

With all the problems people encounter when building houses we can honestly say this was a really fulfilling and enjoyable journey. Every building project has its ups and downs and in spite of the downs we have enjoyed the utmost professionalism from you and your team.More than everything we have enjoyed your sense of humanity and respect. Without taking away from any of your team members we have to single out Greg, Victor, Don, Henk and Leon. They have been undoubtedly exceptional and I sincerely wish you and them success in your future endeavors.

Best Regards

Owners of Copperleaf 05

Copperleaf 05

Hi Martin,

Mens hoor altyd dat om ‘n huis te bou ‘n nagmerrie kan wees, en baie mense is bang om dit aan te pak. Ek glo Wesrau se span bewys oor en oor dat dit nie so is nie. Inteendeel, julle maak dit ‘n wonderlike ervaring wat opeindig in ‘n droomhuis.

Ons het met ‘n beperkte begroting na jou toe gekom, en die waarde wat jy kon gee – met dit was ons kon bekostig, is ongelooflik. Jy het baie moeite gedoen om die idees wat ons gehad het beter en meer prakties te maak. Ons het baie meer gekry as wat ons voor gehoop het. .

Die detail afronding en kwaliteit werk is die beste wat ek nog gesien het. Julle diens nadat ons in die huis ingetrek het, was ook uitstekend.

Dankie ook aan Cornel en almal wat ons deur die proses geneem het. Ons droom was verseker jullle passie!

Copperleaf 26

This letter serves to state under record that I, owner of Meadows are happy and satisfied with the work undertaken by Wesrau Construction and Project Management.

The work undertaken was done so with the outmost professionalism, and an understanding in as far as explaining processes and project timeously and in detail since I am not in the construction industry.

It was really comforting to know that although I had no clue regarding building, my project, money and dream was in good hands.  It was highly refreshing to note that Wesrau did not impose any of their decisions but were more than willing to listen to me as a client and advice on my suggestions and provide what would work best and better in as far as construction was concerned.

Today, I own a home which I feel proud that I was a part building and that almost every aspect that I asked to be incorporated in the plan was indeed included.

I once again state that I am sincerely happy and satisfied with the work that Wesrau has done and have recommended this company to many people (family and friend) as a result of their professionalism,   tolerance, patience, kindness and competency most of all.

Owner of Meadows 02

Meadows 02

Dear Martin

‘Pleasure in the job puts perfection in the work ~ Aristotle’

This quote combined with hundreds of THANK YOU’s sums up our building experience with you and your team. Thank you for making our dream a reality.

Your expertise has been invaluable to our project from the beginning to the end. Thank you for all the guidance and for helping us to make the big decisions, the small decisions and sometimes all of the decisions :)!

We love our home and are grateful for your passion to constantly focus on the best and clever solutions. We have to utmost respect and admiration for your work and conduct.

THANK YOU

Rietvlei Ridge 03

Ek wil net weereens vir jou baie dankie se vir die fantastiese ervaring om saam met julle te kon bou. Julle het regtig ons drome laat waar word en as ons weer moet kies sal ons weer saam met julle bou. Hoop dat jy en jou gesin n geseende Kersfees sal he, en ek hoop dat volgende jaar vir julle als wat goed is sal in hou.

Gesels weer.

Groete

Eienaars van Buitengeluk 10

Buitengeluk 10

Hello Martin

Ons is dankbaar dat ons saam in ons droom huis kon in trek.

Groete

Eienaars van Candlewoods 01

Candlewoods 01

Martin,

Weer eens Baie Dankie vir alles.

Greg en vir jou ook. Ons weet jy is almal se slaan sak maar dink jy doen ‘n goeie werk. Is maar moeilik om so die gemoan van almal elke dag te vat.

So van ons kant af Baie Dankie.

Groete

Eienaars van Copperleaf 8

Copperleaf 08

Thanx for a productive meeting Martin. I am very impressed with your professionalism potrated thus far and the DECISIONS you make for me by the way.

Regards

Owner of Copperleaf 14

Copperleaf 14

Hallelujah! This is the only time I have heard and had of a good experience with builders!!! Well moving in has left me with few blisters, BUT what’s important I am in my dream house.

Regards,

Owner of Copperleaf 14

Copperleaf 14

Dear Wesrau

As we near completion of the construction, I wanted to write to compliment you on a job well done. It has been a pleasure working with you. Through-out the construction, you demonstrated your commitment to providing a quality product for your client, paying attention to detail while coordinating all aspects of the work. Again, thanks for a beautifully constructed building.

It is most important to note that our experience was highlighted by an enjoyable relationship with a thoroughly professional and courteous team at Wesrau.

I would not hesitate to recommend you for future projects.

Regards

Copperleaf 34

Beste Martin

Die woning wat jy vir my gebou het is nou my 5de bou projek oor die jare.

Al wat ek kan se is dat ek enige dag weer ‘n projek met jou sal aanpak en nie met die ander nie!!!.

Ek waardeer dit die meeste dat dit wat belowe was, was gedoen  en op ‘n vlak van hoe kwaliteit wat ek lank laas gesien het.

Verder, die vriendelikheid en persoonlike aandag van jou rondom die hele projek was uitstekend.

Jou span het uitstekend diens gelewer en jy kan ook my dank aan hulle oordra.

Dankie vir al die sorgvryheid en die gelag waarmee dit geskied het, ek is half jammer dat dit nou klaar is…

Laastens, weet gerus dat ek jou ten sterkte sal aanbeveel by enige ander voornemende kliente.

Groete

Midlands Estate 04

Hi Martin

Thank you so much for this! I really appreciate it.

I feel privileged to have met you guys. I am truly humbled by your support and consideration. Your professionalism speaks for itself.

Regards

Owner of Stoneridge 02

Stoneridge 02

Hi Martin

Ons wil net baie dankie se dat julle die settlement cracks mooi reggemaak het in ons huis, als lyk nou weer baie mooi.  Dankie ook aan jou mense vir hulle konstante opvolg en supervision, ons waardeer dit.

Lekke week vir julle en sterkte met jul ander projekte.

Groete

Eienaars van Waterkloof View 06

Waterkloof View 06

Hi Martin,

We just want to say a big thank you.

You and your team have really exceeded our expectations in your willingness and efficiency to resolve the various building problems that surfaced recently.

Your commitment to customer satisfaction is admirable.

Thanks for building our dream home.

Regards,

Owners of Buitengeluk 04

Buitengeluk 04

Whoop whoop!
Electricity has been installed, and systems are a-go! I’m SO happy, thanks for all your hard work guys – I really can’t stop smiling and chirping at work, driving them nuts!
Amberfield 04

Hi,

Thank you for all the effort and assistance on the project from the Financial Institution’s side.  I hope to undertake a project like this again in the near future and it will definitely be through the same Financial Institution.

Please find my responses below:

I can confirm that I am very happy with the work done by Martin and his team.  It has been to the highest of standards as I am sure the valuator will confirm.

Thanks again and best regards,

Owner of Copperleaf 11

Copperleaf 11

Hi Martin,

Ek stuur hierdie epos namens ons as eienaars van Copperleaf 15.

Ek het vir my twee dogters en vir my vriende die huisgewys, hulle was beindruk hoe die huis uitgekom het.

Jou aanbevelings vir die afwerking en boukwalitieit het die goeie indruk help skep.

Ek het die brief geteken. Namens ons,  ons is gelukkig hoe die huis uitgekom het.

Tevrede kliente.

Groete

Eienaars van Copperleaf 15.

Copperleaf 15

Dear Martin & Team

We would like to thank you for the awesome journey we had with Wesrau during the planning and construction of our new home!

It’s the first time we built our own home, and, based on other people’s horror stories, we prepared ourselves for the worst.

During construction we have repeatedly asked ourselves: “When does the nightmare begin that everyone warned us about?” This question, months after our project has been completed, is still unanswered. Our project was planned in absolute detail, we were always up to date with the building budget vs. expenses, Suppliers kept to their timelines as best as possible and all our questions and enquiries were respond to promptly.

Everyone was always willing to help and was more than prepared to do corrections or changes where necessary.

Our special thanks to Martin Wessels, who managed and facilitated the building project.

It is clear that you have a passion for what you do!

Regards

Copperleaf 37

Beste Martin

Dit is nou al 8maande sedert ons einde November 2016 in ons nuwe woonhuis ingetrek het. Wat n voorreg.

Ons harte is nog elke dag gevul met dankbaarheid as ons terugdink aan die totale bouprojek.

Ons huidige woonhuis was ons 6de en laaste woonhuis  bouprojek oor 40jaar.

As ons terugkyk oor die bouprojek van 13 maande was dit in geheel n baie positiewe belewenis en ervaring.

Ons dink terug aan ons eerste gesprek met jou oor ons droom laaste woonhuis.

Hoe jy ons van die begin af begelei het met raad en praktiese advies.

Aspekte wat ons later in die bouproses baie kostes en moontlike trane bespaar het. Jou direkte betrokkenheid by die daaglikse bouproses, jou “site-meetings”,  die streng en ferm  wyse waarop jy die subkontrakteurs hanteer het, was vir ons as eienaars van die woonhuis n belewenis. Jou ingesteldheid op detail, presiese afmetings en afwerking was iets wat ons nie geken en verwag het nie.

Die aspekte hierbo genoem, het beslis bygedra tot die hoe standaard van bouwerk wat n kenmerk van die eindproduk is.

Dankie vir jou geduld en “na verkope diens”, dat jy nooit op jou woord teruggegaan het nie, maar eerder meer gedoen het as wat verwag is, ten einde te verseker dat ons as kliente tevrede is.

Dankie vir Cornel, jou “PA”, sy is n juweel, vir Don die bouer, n man met n groot hart en baie geduld en vir Justin die verwer, wie nooit moeg geraak het om weer en weer te  kom verf nie. En die meeste komplimente vir die kaste en spesifiek die kombuis! Dankie vir Gert.

Jou persoonlike  “touch” met keuses van material, kleure en plasings is duidelik sigbaar in ons huis en vul ons telkens met groot waardering en dankbaarheid.

Martin, jou menswees en die respekvolle wyse waarop jy vir ons as jou kliente hanteer het, sal ons vir altyd bybly.

Ten slotte: Ons is dankbaar ons pad het met jou pad gekruis. Ons is tevrede en gelukkig, en woon en geniet n pragtige huis, waarvoor ons al baie komplimente ontvang het.

Groete

Pheasant Hill 01

EXCEPTIONAL VALUE

Functional Beauty

Exceptional value and functional beauty is what you will find at WESRAU

Turnkey Packages

New and exciting
Exclusive to WESRAU
Turnkey Packages now available

wesrau Info

Tel: +27 (012) 880 2597
Email: admin@wesrau.co.za
Reg Nr CC 2003/022943/23

Contact Us

Call us

+27 (012) 880 2597

REG NR. CC 2003/022943/23 - NHBRC 33948